Origin Coffee

(Contributed by )

Lekker koffie/tee drink plek. Jy kan koffie daar laat maal. Hulle het ook ‘n spesiale tee area met letterlik honderde verskillende soorte tee.

Price: R 20 – R 200
Length: 10 min
Distance: 50km
Availability: Business hours
Group size: 1 or more
More information: www.originroasting.co.za/

My Experience:

Baie lekker gewees, en glad nie duur nie.

Tips:

  • Drink `n “Syphon” dis `n spesiale manier hoe hulle die koffie voorberei, baie lekker.

Location:

Directions:

Click here for an interactive map and directions

  • Pin B is at the shop

Experienced on September 2011

VN:F [1.9.22_1171]
Please rate this activity:
Rating: 4.0/5 (2 votes cast)
Origin Coffee, 4.0 out of 5 based on 2 ratings
  • Goobler D

    Het hulle van daai koffie wat gemaak word van die koffiebone wat in een of ander oosterse land deur sulke gediertetjies uitgetjorts word?

    • kev

      ek glo so, maar dit sal baie duur wees. maar hulle het koffie vanuit baie lande, ek het self koffie van vietnam en kenia gedrink.

    • Julian

      Origin het wel nie Kopi Luak nie, maar jy kan dit by Haas Coffee Collective kry wat min of meer in dieselfde area is. Dit kos R80 per dubble shot. Moenie wonderwerke verwag nie.